Wild te koop

Wynand wildlife is 'n lid van WRSA
-
Teel wild te koop
Tuis | Omtrent ons | Wild te koop | Wild bedryf | Nuus | Kontak ons    -    Home | About us | Wildlife for sale | Game industry | News | Contact us

Epos: info@wynandwildlife.co.za 
|  Selfoon: 072 132 3668  |  Faks: 086 675 2350  |  Posbus 577, De Wildt, Brits, 0251
Hierdie webwerf bemark die Suid Afrikaanse wild bedryf, maar hoofsaaklik die verkope van skaars wild in die bedryf.
Die baie goeie groei in die wild bedryf, het veroorsaak dat nie alle skaars wild teel wild is nie. Daar het 'n duidelike onderskeid ontstaan tussen teel en jag wild vir die meerderheid van die skaars wild spesies en variante.
Goue konings golden king bul Wynand Breytenbach wild bedryf
Jag wild te koop
Kontak ons gerus om u wild te bemark.
Ons sal u wild op hierdie webwerf adverteer. Die webwerf kry gemiddeld:
1500 besoekers per maand, wie na gemiddeld 3500 bladsye in die webwerf kyk.
Ons stuur gereeld 'n epos met wild wat te koop is, na 3250 boere.
In hierdie webwerf bemark ons skaars wild wat verkoop word as teel wild, asook skaars wild vir die jag mark.
Kliek op die skakels ("links") hier onder om die wild te sien wat te koop is. Indien u nie wild gesien het waarvan u hou nie, kontak ons gerus met besonderhede van die wild waarna u opsoek is. Ons sal die wild namens u gaan soek.
Indien ons iemand kry wie belangstel in u wild, sal die koper en verkoper ge-cc word in al die eposse. Sodoende weet die koper en verkoper wie is wie, en almal sien dieselfde eposse en inligting in die epos. Ons sal al die reëlings tref ten opsigte van die koop van die wild, asook die koper se besoek aan die plaas reël.
Geen gelde word in ons rekening inbetaal nie. Die koper betaal die verkoper direk.
Ons sal vir die verkoper 'n BTW faktuur stuur vir die 3% agent kommissie, van die bedrag waarvoor die wild verkoop is, nadat die wild gelaai is.
Skaars wild te koop, Eksotiese wild te koop, teel wild te koop, jag wild te koop, jag diere, goue wildebeeste te koop, goue wildebees bul bulle verse koeie, swart rooibok ram ramme ooie, golden kings bul bulle verse koeie split splits, konings wildebees bul bulle verse koeie, royal wildebees bul bulle verse koeie, buffels swartwitpense sables roans baster gemsbokke bul bulle koeie verse te koop, nyala bul bulle ooie te koop, jag buffels swartwitpense sables te koop
Kliek hier
Kliek hier