Welkom by Wynand Wildlife
Wynand wild dienste, skaars wild te koop, eksotiese wild te koop, te koop, goue goud golden kings konings goue konings royal wit seretsi wildebeeste, swart wit saalrug saddleback white flank rooibokke, hartwater wit swart koper springbokke, geel koper wit bruin saalrug blesbokke, wit donker swart koedoes, goue rooi skilder ivory ivoor gemsbokke, oos afrika kruger addo buffels, zambiese wes zambiese matetsi kruis swartwitpense, wit swart renosters, livingstone wit kaapse elande, baster gemsbokke roans, nyala nyalas, bul bulle koeie verse ram ramme ooie noord kaap vrystaat oos kaap limpopo noord wes bosveld beskikbaar gesoek
In 2010 het Wynand begin werk as 'n wild agent, deur sy kennis oor die wild bedryf en wild as 'n geheel te gebruik om die regte wild te soek vir boere wie sekere behoeftes gehad het om hul teel kuddes te begin of te verbeter. Dit het daartoe gelei dat Wynand ook begin navrae kry het vanaf boere om hul wild te verkoop.
Wynand het meer as 26 jaar se kennis van die natuur en wild. Hy is self 'n wild boer wie teel met verskeie skaars wild, insluitend goue konings wildebeeste (golden kings), konings wildebeeste, swart rooibokke, hartwater springbokke, nyalas, bosbokke, swartwitpense, swart koedoes, en nog meer.
Vanaf 2010 het ons baie boere gehelp met die beplanning, ontwikkeling, aankope, en bemarking van hul teel troppe en wild. Kontak ons gerus indien u na sekere wild opsoek is om aan te koop.
Wie is Wynand Breytenbach, en hoe gaan ons te werk as wild agente?
Lees meer in: Omtrent ons
-