Teel wild te koop  -  Saalrug rooibokke

Wynand wild dienste wildlife, te koop, saalrug rooibok ram ramme, saalrug rooibok ooie, saalrug rooibokke te koop, saalrug rooibok ramme te koop, saalrug rooibok ooie te koop, split saalrug rooibok ram ramme, split saalrug rooibok ooie, split saalrug rooibokke te koop, saddleback rooibokke, saddleback ram ramme, saddleback ooie, saddleback split ram ramme ooie, saddleback te koop
Wynand wildlife is 'n lid van WRSA
Ooie sal in Desember 3 en 4 jaar oud wees
Swart rooibok ooie is gedek deur, en dragtig van saalrug ram wat 'n seun is van die bekende saalrug ram "Cezar"
R 65 000 elk + BTW gelaai op vervoer

Die saalrug / saddleback ram wat die swart ooie gedek het, se ma is 'n swart rooibok ooi, en die ram se pa is die baie bekende saalrug ram "Cezar", wat verlede jaar dood is. (Sien foto hier onder) Dit is 'n guldige geleentheid om van "Cezar" se gesogte en besonderse bloedlyn te bekom. Die swart rooibok ooie gaan in Desember (oor net 2 maande) geboorte gee aan hierdie ram se lammers. Uit ondervinding weet ons dat swart ooie dragtig van kwaliteit saalrug ramme, normaalweg 50/50 swart lammers en saalrug lammers lewer.
R 210 000 elk + BTW gelaai op vervoer

2 tot 13 maande oud
Hierdie ooie is oud genoeg om hierdie jaar te dek, en in Desember geboorte te gee aan hul eerste lammers
Pa van die ooie is "Cezar" (24 5/8") wat een van die mooiste saddleback ramme was in Suid Afrika. Hy is ongelukkig reeds dood, en hierdie is 'n gulde geleentheid om van sy top genetika te bekom. Die ma's van die ooie is swart rooibok ooie. Hierdie 4 ooie is kwaliteit saddleback ooie, met uitstekende genetika.
R 30 000 elk + BTW gelaai op vervoer
saalrug saddleback rooibok rooibokke ram ramme ooie split
-
Teel wild te koop
Goue wildebeeste
Konings wildebeeste
Goue konings (Golden kings)
Royal wildebeeste
Seretse wildebeeste
Swart rooibokke
Saalrug rooibokke
Wit rooibokke
Swartwitpense - alle bloedlyne
Buffels - alle bloedlyne
Baster gemsbokke
Elande - alle variante
Blesbokke - alle variante
Gemsbokke - alle variante
Koedoes - alle variante
Hartwater springbokke
Nyalas
Renosters - wit en swart
Ander skaars en gewone wild

Jag wild te koop
Buffels
Swartwitpense
Baster gemsbokke
Nyalas
Wildebees kleur variante
Rooibok kleur variante
Springbok kleur variante
Gemsbok kleur variante
Koedoe kleur variante
Blesbok kleur variante
Eland kleur variante
Ander skaars wild om te jag
Tuis | Omtrent ons | Wild te koop | Wild bedryf | Nuus | Kontak ons    -    Home | About us | Wildlife for sale | Game industry | News | Contact us

Epos: info@wynandwildlife.co.za 
|  Selfoon: 072 132 3668  |  Faks: 086 675 2350  |  Posbus 577, De Wildt, Brits, 0251
Saalrug rooibok ram (Rooibokkraal) Mei 2018
Die ram is nou 29 maande oud. Fotos was geneem toe hy 19 tot 20 maande oud was.
Die ram was nie by ooie nie. Hy het in 'n ram kamp geloop om sy horing lengtes te verbeter.
Die ram se pa is 'n mooi saalrug ram wat geteel is deur Willem van der Merwe (Chikwala Game Breeders).
Die ram se ma is 'n swart rooibok ooi. Sy kom uit trop waar 22" tot 23" swart ramme geteel is.
Belangstellendes kan my kontak om na die ram te gaan kyk.
R 25 000 + BTW gelaai op vervoer
Kliek op die fotos om te vergroot. Fotos was September 2017 geneem, toe ram 19 tot 20 maande oud was.

2 x Saalrug rooibok ooie (Rooibokkraal) September 2017  Verkoop
Die ooie sal 1 jaar oud wees in Desember 2017
Hierdie ooie se pa is 'n baie mooi saalrug ram
Die ooie se ma's is swart rooibok ooie, wat geteel is uit troppe waaruit ramme van 22" tot 24" geteel is
Belangstellendes kan my kontak om na die ooie te gaan kyk
R 20 000 elk + BTW gelaai op vervoer
Kliek op die fotos om te vergroot

8 x Swart rooibok ooie, dragtig van saalrug ram (Rustenburg) September 2016  Verkoop
4 x Saalrug rooibok ooie (Roedtan) Maart 2016  Verkoop
Swart rooibok ooie gedek deur saalrug ram (Rustenburg / Koster) November 2015  Verkoop

Split swart saalrug ram - Cezar 24 5/8" genetika (Rustenburg) Mei 2018  Verkoop
Die oupa van hierdie swart ram is die bekende saddleback ram "Cezar", wat 24 5/8" gemeet het
Die pa van hierdie swart ram, is 'n saddleback ram wat 24" meet, en seun is van "Cezar"
Die ma van hierdie swart ram is 'n swart ooi geteel uit 'n swart ram van 22"
Hierdie swart ram het 22" gemeet op 24 maande oud
R 20 000 + BTW gelaai op vervoer