Teel wild te koop - Nyalas
Wynand wild dienste, skaars wild te koop, nyala te koop, bosveld nyalas te koop, nyala familie groep te koop, nyala bul bulle te koop, nyala ooie te koop, 30" nyala bulle te koop, 30" nyala bul te koop
10 x Nyala ooie vanaf bosveld area (Brits) April 2016 Verkoop
Hierdie is ons eie nyala ooie, waarmee ons begin teel het in 2009.
Nyala ooie is 12 maande tot 3 jaar oud
Die ooie is geteel uit twee verskillende teel bulle. Bul 1 het gemeet 29.2/8", en bul 2 het gemeet 27 6/8 op 3.5 jaar.
Die ooie loop nou saam met bul 2. Die ouer ooie behoort dragtig te wees vanaf hierdie bul.
R 20 000 elk + BTW gelaai op vervoer
Nyala pakkies beskikbaar (Thabazimbi area) Junie 2017 Verkoop
Die verkoper teel met nyalas vir meer as 10 jaar
4 Pakkies van 1 bul en 5 ooie, of
2 Pakkies van 1 bul en 9 ooie
Belangstellendes kan my kontak vir verdere inligting en om na die nyalas te gaan kyk
R 11 000 elk + BTW gelaai op vervoer
-