Teel wild te koop  -  Goue wildebeeste

Wynand wild dienste, skaars wild te koop, goue wildebeeste te koop, goue wildebees bulle te koop, goue wildebees koeie te koop, goue wildebees verse te koop, split goue wildebees bulle koeie verse te koop Kruger van Zyl Stephan Naude Jaco Naude Suid Afrika Limpopo Noord Wes Jacques Malan Lumarie
Wynand wildlife is 'n lid van WRSA
Te koop goue wildebees bul koeie verse split koeie split verse split bulle
7 x Goue wildebees bulle (Rooibokkraal) Februarie 2017  Verkoop
12 tot 13 maande oud
Die verkoper teel al 18 jaar met goue wildebeeste
Geteel uit 140 goue wildebees koeie, en klompie split koeie
Verskeidenheid goue wildebees teel bulle, wat gemeet het 26½" tot 29¼"
Die goue bulle het mooi groot lywe wat baie lig is in kleur, met baie ligte geel/goud maanhare, sterte en baarde
Baie goeie kwaliteit goue wildebees bulle
R 60 000 elk + BTW gelaai op vervoer

Die fotos hier onder was geneem in November 2016, toe die bulle 10 tot 11 maande oud was
Kliek op die fotos om te vergroot

12 x Goue wildebees bulle (Rooibokkraal) Januarie 2017  Verkoop
2 tot 5 jaar oud
Die verkoper teel al 18 jaar met goue wildebeeste
Geteel uit 140 goue wildebees koeie, en klompie split koeie. Bulle is op 'n oop plaas van 600 hektaar geteel.
Verskeidenheid goue wildebees teel bulle, wat gemeet het 26½" tot 29¼"
Die goue bulle het mooi groot lywe wat baie lig is in kleur, met baie ligte geel/goud maanhare, sterte en baarde
Baie goeie kwaliteit goue wildebees bulle
R 80 000 elk + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot

29" Goue wildebees bul (Thabazimbi) Oktober 2016  Verkoop
4 Jaar oud
29 5/8". Die bul is gepyl en gemeet op 10 Oktober 2016
Die pa van die bul wat te koop is, is gemeet 30 1/8"
Die ma van die bul wat te koop is, is 'n split koei wat gemeet het 23 2/8"
Ernstige kopers kan my kontak vir fotos, en om na die bul te gaan kyk
R 1 800 000 + BTW gelaai op vervoer

Goue wildebees bul (Rooibokkraal) Junie 2017  Verkoop
Hierdie bul is gemeet 29.25"
Lewer uitstekende nageslag, met groot lywe en groot horings
Belangstellendes kan my kontak vir meer informasie, of om na die bul te gaan kyk
R 300 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die foto om te vergroot
-
Teel wild te koop
Goue wildebeeste
Konings wildebeeste
Goue konings (Golden kings)
Royal wildebeeste
Seretse wildebeeste
Swart rooibokke
Saalrug rooibokke
Wit rooibokke
Swartwitpense - alle bloedlyne
Buffels - alle bloedlyne
Baster gemsbokke
Elande - alle variante
Blesbokke - alle variante
Gemsbokke - alle variante
Koedoes - alle variante
Hartwater springbokke
Nyalas
Renosters - wit en swart
Ander skaars en gewone wild

Jag wild te koop
Buffels
Swartwitpense
Baster gemsbokke
Nyalas
Wildebees kleur variante
Rooibok kleur variante
Springbok kleur variante
Gemsbok kleur variante
Koedoe kleur variante
Blesbok kleur variante
Eland kleur variante
Ander skaars wild om te jag
Tuis | Omtrent ons | Wild te koop | Wild bedryf | Nuus | Kontak ons    -    Home | About us | Wildlife for sale | Game industry | News | Contact us

Epos: info@wynandwildlife.co.za 
|  Selfoon: 072 132 3668  |  Faks: 086 675 2350  |  Posbus 577, De Wildt, Brits, 0251