Teel wild te koop  -  Goue konings wildebeeste (Golden kings)

Wynand wild dienste, skaars wild te koop, goue konings wildebeeste te koop, golden kings te koop, goue konings wildebees bulle te koop, goue konings wildebees koeie te koop, goue konings wildebees verse te koop, split goue konings wildebees bulle koeie verse te koop Kruger van Zyl Stephan Naude Jaco Naude Suid Afrika Limpopo Noord Wes Jacques Malan Lumarie golden kings bul bulle koeie verse split te koop
Wynand wildlife is 'n lid van WRSA
1 x Split goue konings wildebees bul met twee kolle (Brits) Februarie 2017  Verkoop
24 maande oud
Geteel uit 'n goed gevestigde teeltrop wat begin was in 2010. Hierdie teeltrop het die afgelope 3 jaar top kwaliteit goue konings wildebeeste opgelewer. Die goue konings kalwers word gebore uit split koeie met kolle, of goue konings verse.
Hierdie split bul het 'n groot kol gehad, wat opgebreek het in twee kolle (blad en lies) soos per fotos hier onder.
R 21 500 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot

Goue konings wildebees vers (Ellisras) Maart 2016  Verkoop
2 Jaar 3 maande oud
Baie mooi goue konings vers met 'n groot kol, plus al die ander kenmerke van 'n kwaliteit goue konings vers
Die kol van die vers is baie duideliker sigbaar as in die fotos.
Die vers het goeie horing lengtes, as in ag geneem word dat haar horings ook nog 'n verdere 5 maande nog gaan groei
Hierdie is een van die mooier goue konings verse wat ek algesien het
R 850 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot

Split goue konings vers met kol (Brits) November 2015  Verkoop
9 Maande oud
Die vers het 'n mooi groot kol, en duidelike koper "V" op die voorkop
Die pa van die vers wat te koop is, is 'n goue konings bul - en die ma 's 'n goue konings split vers
R 250 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot

goue konings golden kings wildebeeste
Goue konings wildebees bul (Brits) Julie 2015  Verkoop
7 Maande oud - om geskuif te word in Oktober wanneer die bul 10 maande oud is
die bul is geteel uit 'n gevestigde teeltrop, waaruit goeie kwaliteit goue konings wildebeeste geteel word
Ernstige kopers kan my kontak om na die bul te gaan kyk, asook die teeltrop waaruit die bul gebore is
R 1 700 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot
Hoe lyk goue konings wildebeeste (golden kings)?
Fotos van goue konings en ook split goue konings op verskillende ouderdomme
Vir meer inligting - Kliek hier

Wynand Breytenbach goue konings golden kings wildebeeste

Split goue konings wildebees bul
Goue konings split wildebees bul
1 x Split goue konings wildebees bul met lies kol (Brits) Februarie 2017  Verkoop
24 maande oud
Hierdie is een van ons eie split bulle, geteel uit gevestigde trop wat kwaliteit goue konings (golden kings) lewer.
Hierdie split bul het 'n duidelike kol in die lies.
R 15 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot

Split goue konings wildebees bul met groot kol
Goue konings split bul met groot kol
1 x Split goue konings wildebees bul met groot kol (Brits) Februarie 2017  Verkoop
25 maande oud
Hierdie is een van ons eie split bulle, geteel uit gevestigde trop wat kwaliteit goue konings (golden kings) lewer.
Hierdie split bul het 'n duidelike groot kol, wat nog duideliker sal word soos hy verder verkleur.
R 160 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot

Wynand Breytenbach met split goue konings bul twee kolle
Goue konings split bul met twee kolle
1 x Split goue konings wildebees bul twee kolle (Brits) Maart 2017  Verkoop
25 maande oud
Hierdie split bul het 'n groot kol gehad as jong bul. Die kol het opgebreek in twee baie duidelike kolle (blad en lies). Op die fotos kan gesien word dat die kolle nogsteeds amper aan mekaar raak.
Die bul het op 25 maande oud gemeet 26 7/8"
R 50 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot

Split goue konings bul met groot kol
Split goue konings bul om te huur vir die dek seisoen (Brits) Maart 2017  Verhuur
25 maande oud
Hierdie is een van die mooiste split goue konings (golden kings) bulle in Suid Afrika. Die bul het 'n groot kol.
Die bul is beskikbaar om te huur vanaf Maart tot 31 Augustus 2017, om huurder se verse te dek.
Die huurder het 'n opsie om die bul vir twee dek seisoene te huur, tot 31 Augustus 2018.
Hierdie bul het kleiner lyf, en daarom word voorgestel om hom eerder by verse van sy eie ouderdom te sit.
Huurder moet versekering uitneem vir die vervoer + termyn wat die bul by die huurder loop.
Belangstellendes kan my kontak vir verdere inligting, fotos, en om na die bul te gaan kyk.
Maart tot Augustus 2017 = R 120 000 + BTW gelaai op vervoer
Maart tot Augustus 2018 = R 180 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die foto om te vergroot

Split goue konings wildebees bul met groot kol
Goue konings split bul met groot kol
Split goue konings bul om te huur vir die dek seisoen (Brits) Maart 2017  Verhuur
26 maande oud
Baie mooi split bul met 'n baie groot kol en mooi horings (27 7/8") om te huur vir die dek seisoen.
Die bul is beskikbaar om te huur vanaf Maart tot 31 Augustus 2017, om huurder se verse te dek.
Die huurder het 'n opsie om die bul vir twee dek seisoene te huur, tot 31 Augustus 2018.
Huurder moet versekering uitneem vir die vervoer + termyn wat die bul by die huurder loop.
Belangstellendes kan my kontak vir verdere inligting, fotos, en om na die bul te gaan kyk.
Maart tot Augustus 2017 = R 120 000 + BTW gelaai op vervoer
Maart tot Augustus 2018 = R 180 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot

Goue konings wildebees bul met 'n groot kol
Goue konings bul met groot kol
Goue konings wildebees - Golden kings wildebeest
50% Eienaarskap in goue konings bul + aanteel uit trop (Brits) Februarie 2017  Verkoop
26 maande oud
Golden kings bul met baie groot kol, mooi masker, wit streep op die rug, en goeie horing lengtes (26 7/8").
Hierdie bul loop by 12 split golden kings verse en koeie, wat almal kolle het. Van die split koeie het al golden kings kalwers gehad. Die jonger verse is nou 14 maande oud, en sal hierdie jaar vir die eerste keer dek.
Die koper koop 50% eienaarskap in die golden kings bul, en 50% van die aanteel van 4 jaar.
Kontak my vir meer gedetaileerde inligting, fotos, besigheidsplan, en om na die wildebeeste te gaan kyk.
R 900 000 + BTW (Maandelikse afbetalings oor 6 maande is welkom)

Kliek op die fotos om te vergroot

Split goue konings (golden kings) wildebees bul
Split goue konings bul om te huur (Brits) Maart 2017  Verhuur
27 maande oud
Baie mooi split bul met 'n baie groot kol en mooi horings om te huur vir die dek seisoen.
Die bul is beskikbaar om te huur vanaf Maart tot 31 Augustus 2017, om huurder se verse te dek.
Die huurder het 'n opsie om die bul vir twee dek seisoene te huur, tot 31 Augustus 2018.
Huurder moet versekering uitneem vir die vervoer + termyn wat die bul by die huurder loop.
Belangstellendes kan my kontak vir verdere inligting, fotos, en om na die bul te gaan kyk.
Maart tot Augustus 2017 = R 120 000 + BTW gelaai op vervoer
Maart tot Augustus 2018 = R 180 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die foto om te vergroot
Goue konings wildebees teler
Wynand Breytenbach  072 132 3668
info@wynandwildlife.co.za
Winskoop - Goue konings bul (Thabazimbi area) Mei 2017  Verkoop
4.5 jaar oud
Die bul het baklei met 'n ander bul, en sy horings so gebreek
Hierdie bul is die pa van baie goeie kwaliteit goue konings nageslag met groot duidelike kolle.
Let op die kwaliteit baie wit masker, asook lies kol.
Rede vir verkoop is dat hy sy dogters gaan dek, Die verkoper het nou 'n ander goue konings bul by die trop gesit.
Belangstellendes kan my kontak vir verdere inligting, en om na die bul te gaan kyk.
R 50 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot


Goue wildebees bul met groot kolle
Goue konings wildebees bul met groot kolle
Goue wildebees bul met groot kolle (Rooibokkraal) Junie 2017  Verkoop
2.5 Jaar oud
Hierdie is 'n jong bul, wat nog besig is om te verkleur. Die kol kan nog meer sigbaar word soos wat hy ouer word.
Belangstellendes kan my kontak vir meer inligting oor die bul en sy ouers, en om na die split bulle te gaan kyk.
Moet verkoop - Alle offers welkom, en sal na gekyk word.

Kliek op die fotos om te vergroot
3 x Split goue konings bulle met groot kolle (Brits) Junie 2017  Verkoop
15 tot 16 maande oud
Hierdie is nog jong split bulle, wat alreeds duidelike sigbare groot kolle het. Dit is uitstekend op hierdie ouderdom.
Soos die bulle ouer word en verder verkleur, sal hulle kolle nog duideliker word, asook kleur verander na 2 jaar oud.
Op 26 maande oud, sal hulle kolle lyk soos die kolle van die split bulle verder af op hierdie blad ge-adverteer.
Koper kan nou die bul of bulle laai, of vanaf einde September.
Belangstellendes kan my kontak vir verdere inligting, en om na die split bulle te gaan kyk.
R 39 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot
Goue konings wildebees bul saam met split bulle en verse met groot kolle
Split goue konings wildebeeste met kolle
Split goue konings wildebeeste met groot kolle
Goue konings split wildebeeste
Split goue konings vers en bul met groot kolle

-
Teel wild te koop
Goue wildebeeste
Konings wildebeeste
Goue konings (Golden kings)
Royal wildebeeste
Seretse wildebeeste
Swart rooibokke
Saalrug rooibokke
Wit rooibokke
Swartwitpense - alle bloedlyne
Buffels - alle bloedlyne
Baster gemsbokke
Elande - alle variante
Blesbokke - alle variante
Gemsbokke - alle variante
Koedoes - alle variante
Hartwater springbokke
Nyalas
Renosters - wit en swart
Ander skaars en gewone wild

Jag wild te koop
Buffels
Swartwitpense
Baster gemsbokke
Nyalas
Wildebees kleur variante
Rooibok kleur variante
Springbok kleur variante
Gemsbok kleur variante
Koedoe kleur variante
Blesbok kleur variante
Eland kleur variante
Ander skaars wild om te jag
Tuis | Omtrent ons | Wild te koop | Wild bedryf | Nuus | Kontak ons    -    Home | About us | Wildlife for sale | Game industry | News | Contact us

Epos: info@wynandwildlife.co.za 
|  Selfoon: 072 132 3668  |  Faks: 086 675 2350  |  Posbus 577, De Wildt, Brits, 0251
Split golden kings bul met groot kol genetika (Brits) Maart 2018  Verkoop
3 Jaar oud
Hierdie split golden kings bul het 'n baie groot kol gehad tot Oktober 2017. Die kol se sigbaarheid het verdwyn, maar daar is nogsteeds 'n ligte kol op die sy van die bul. Ons het al baie gesien dat die split bulle en koeie se kolle kan verdwyn, en later weer sigbaar word.
Die bul was gepyl en bomas toe geskuif op 19 Maart 2018. Hy het toe 29 5/8" gemeet.
Belangstellendes is baie welkom om na die bul te kom kyk.
R 25 000 + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot



2 x Split golden kings bulle met groot kolle (Brits) Oktober 2017  Verkoop
22 Maande oud
Let op die mooi groot sigbare kolle van die split bulle. Die kol se sigbaarheid kan verminder of verdwyn vanaf 25 tot 28 maande oud wanneer die bulle verhaar. Soms is die split bulle se kolle nog sigbaar na verharing, en ander kere nie. Die split bulle dra nogsteeds die golden kings groot kol genetika, of die kolle sigbaar is of nie.
Bulle kan baie mooi golden kings kalwers teel saam met die regte verse. Ons sal kopers adviseer oor verse.
Kopers is baie welkom om na die bul te kom kyk.
R 15 000 elk + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot
Fotos hier onder was in Januarie 2018 geneem. Bulle was 24 tot 25 maande oud.
Fotos hier onder was in Augustus 2017 geneem. Bulle was 19 tot 20 maande oud.
Let op die groot sigbare kolle op die sye.
4 x Split golden kings bulle met groot kol genetika (Brits) Mei 2018
26 tot 27 Maande oud
Hierdie split golden kings bulle het baie mooi groot kolle gehad voordat hulle begin verhaar het. Sien fotos.
Die kolle se sigbaarheid het verdwyn, maar daar is 'n moontlikheid dat die kolle weer sigbaar kan word.
Die sigbaarheid van kolle wat verdwyn, sien ons gereeld by split golden kings. Of die kolle sigbaar is of nie, maak nie regtig saak nie. Die split bulle het nogsteeds die genetika van golden kings wildebeeste met groot kolle.
Daar is al 'n paar van hierdie trop se split bulle wat se kolle verdwyn het, wat die pa's is van golden kings kalwers.
Ons sal die koper raad en advies gee ten opsigte van watse verse om by die bulle te sit, om goeie aanteel resultate te kry. Soos hierbo genoem: daar is al golden kings kalwers geteel uit sulke split golden kings bulle.
Belangstellendes is baie welkom om na die bul te kom kyk.
R 5 800 elk + BTW gelaai op vervoer

Kliek op die fotos om te vergroot
Fotos van golden kings wat
deur Wynand Wildlife geteel is.
KLIEK HIER