-
Webwerf in een taal
Afrikaans of Engels
6 x Bladsye
7 x Bladsye
8 x Bladsye
Webwerf in twee tale
Afrikaans + Engels
R 3 600 (6 bladsye)
R 4 200 (7 bladsye)
R 4 800 (8 bladsye)
R 6 600 (12 bladsye)
R 7 700 (14 bladsye)
R 8 800 (16 bladsye)
Additioneel
R 550 per webblad
R 450 per webblad
R 5 500 (10 bladsye)
R 3 000 (5 bladsye)
5 x Bladsye
Pryse is uitsluitend 14% BTW
Wild verwante webwerwe wat ons gebou het, word gratis ge-adverteer in hierdie webwerf. U logo met 'n skakel na u webwerf, word ge-adverteer op:
Afrikaans: Wild bedryf - Engels: Game industry
Bemarking deur 'n inligting webblad
Idiaal vir 'n bestaande webwerf
Idiaal vir kleiner besighede met enkel of min dienste of produkte
Hier is die geleentheid waar u kan adverteer op 'n inligting webblad wat net vir u geskryf is, met soveel inligting en fotos as wat nodig is om u besigheid te bemark.
U kontak besonderhede (naam, telefoon nommers, epos adres, en webwerf adres) word ook op hierdie blad bemark.
U besigheid logo en naam, met 'n skakel na u inligting blad, word op die Afrikaanse "Wild bedryf", asook die Engelse "Game industry" bladsye geplaas.
Die inligting blad word in Afrikaans en ook in Engels geskryf. Met ander woorde, u inligtings blad is beskikbaar in beide tale op hierdie webwerf.
Die twee inligting bladsye word op dieselfde manier geskryf as enige ander webblad in hierdie webwerf (www.wynandwildlife.co.za).
R 1 800 + BTW per jaar, vir 'n Afrikaanse + Engelse inligting blad, en ook om op Afrikaanse en Engelse bladsye gelys te wees
Hoe effektief is 'n webwerf of inligting blad of mini webwerf
Gaan jy geld mors, of gaan mense u webwerf of inligting blad sien
Wanneer iemand op die skakel kliek, maak die inligting blad oop, waar u boerdery, dienste, of produkte geadverteer word.
Sien voorbeeld van 'n inligting webblad deur op die skakels hier onder te kliek.
Kliek dan op die skakel "Inligting blad" of op die skakel "Information page" by (byvoorbeeld) Kruger van Zyl Boerdery, of Wild vervoer van Gideon van Tonder.
(Die skakels hier onder maak in nuwe venster oop)
Afrikaans "Wild bedryf", Engels "Game industry"
Hoe effektief is 'n inligtings blad?
Sien hier onder die statistieke. Hou ook ingedagte dat die inligting blad word vir web soeke soos Google geskryf.
'n Webwerf of webblad is net so effektief as wat dit ontwikkel en geskryf is.
Ons het in 2001 begin om webwerwe te bou. Dit het begin deur ons eie webwerwe te bou, wat uitgebrei het na die bou van vriende se webwerwe.
Die doel van 'n webwerf is om soveel moontlik besoekers / mense te kry wie na jou webwerf kyk, om jou wild, dienste, of produkte te koop. Die besoekers moet 'n belang hê in die produk wat jou webwerf adverteer of oor handel. 'n Webwerf word so gebou dat wanneer iemand op 'n soek blad (search engine) soos byvoorbeeld Google iets intik, gaan die webwerwe wat voorgestel word deur Google, web bladsye wees wat relevant is tot sy navraag of soek vereistes. Met ander woorde, dit is 'n geteikende manier om u besigheid, boerdery, dienste, of produkte te adverteer deur middel van 'n webwerf of inligtings blad.
As 'n voorbeeld gaan ons hierdie webwerf (www.wynandwildlife.co.za) gebruik, omdat dit 'n wild bedryf verwante webwerf is.
Ons het hierdie webwerf ontwerp en gebou. Die webwerf was die eerste keer gelaai op die internet in Julie 2012.
Om die besoekers te trek na 'n webwerf, moet die webwerf reg gebou wees.
Ons kan met trots sê dat die webwerwe wat ons bou, is reg gebou, en kry duisende besoekers per maand.
Kliek op fotos om te vergroot
om verder te vergroot
kliek op blokkie regs bo in foto
'n Baie groot gedeelte van 'n webwerf se effektiwiteit hang af van hoeveel besoekers die webwerf kry. Sonder besoekers, beteken die webwerf niks nie, maak nie saak wat jy adverteer nie.
Kliek op die twee grafieke regs. Dit sal vergroot, en om nog verder te vergroot, kliek op die grys blokkie bo regs in foto.
Die twee grafieke is statistieke van die aantal besoekers aan hierdie webwerf, asook die getal bladsye in die webwerf waarna die besoekers gekyk het.
Eerste grafiek:
Jul 2012 - Sep 2017
Tweede grafiek:
Jan 2017 - Sep 2017
Aantal besoekers
Aantal bladsye na gekyk
Gemiddelde aantal besoekers per dag
Gemiddelde aantal bladsye na gekyk per dag
295 394
707 815
153
368
25 197
48 252
91
174
Hierdie webwerf is 'n wild verwante webwerf, wat meer konsentreer op die koop en verkoop van skaars wild spesies. Alhoewel daar baie wild boere in die bedryf belangstel of betrokke is, is dit maar 'n redelike klein groepie mense wat gaan soek vir skaars wild verwante inligting op die internet. Die wild bedryf is huidiglik onder druk gedurende 2017. Dit alles in ag geneem, is bogenoemde getalle besoekers en bladsye na gekyk, baie goeie getalle.
Bogenoemde statistieke is bewys van die kwaliteit webwerwe en inligtings bladsye wat ons vir u kan bou.
Ons bemark jou webwerf of inligtings blad gratis
Direkte bemarking aan die wild bedryf
Webwerwe en inligting bladsye word op die "Wild bedryf" asook op die "Game industry" bladsye van hierdie webwerf geplaas. Soos u kan sien uit die bogenoemde statistieke, kry heirdie webwerf duisende besoekers elke maand, wie na duisende bladsye kyk in hierdie webwerf. Die twee bladsy waar die webwerwe en inligting bladsye gelys word, se skakels (links) is op elke bladsy in hierdie webwerf. Dit beteken dat die bladsye sigbaar is vir elke besoeker aan hierdie webwerf. Die besoekers aan hierdie webwerf, kan u webwerf of inligtings blad besoek, deur die ge-adverteerde skakels.
Ons bemark die "Wild bedryf" bladsy gereeld op sosiale media. Byvoorbeeld in die verskeie wild groepe op facebook.
Hoe effektief is dit?
Om 08:20 op 06 Oktober 2017, het ons 'n skakel na die "Wild bedryf" blad op een van die wild groepe op facebook geplaas.
Teen 08:50 (30 minute later), was daar 23 mense wie die skakel op facebook gekliek het, en die "Wild bedryf" blad in hierdie webwerf besoek het. In daardie tyd was dit 0.766 mense per minuut wie die blad besoek het, waar die webwerwe en inligting bladsye ge-adverteer word.
Kliek op die foto (regs) om die besoekers inkomende aktiviteit te sien vir daardie 30 minute.
Ons het amper 3500 wild boere en mense met belange in die wild bedryf, op ons epos kontak lys.
Elke twee weke stuur ons 'n epos aan bogenoemde boere en mense met wild wat beskikbaar is om te koop of gesoek, of nuus oor die wild bedryf. Die epos self is 'n kort "lusmaker" met 'n skakel na 'n webblad met die volledige inligting. Op elke "epos webblad" sal 'n advertensie en skakels wees na die "Wild bedryf" en ook die "Game industry" bladsye, waar die webwerwe en inligting bladsye gelys is.
Elke webwerf en inligting blad wat ons ontwerp en bou, sal al die nodige hê om soos ons eie webwerwe te kan presteer op die internet.
Elke webwerf en elke inligting blad sal dieselfde statistieke analiseerder program op elke bladsy hê, wat ons vir ons eie webwerwe gebruik. Sien fotos hierbo. In die linkerkantse kolom (donker blou) is al die verskillende aspekte van hierdie program waarna ons gereeld kyk. Uit hierdie statistieke kan ons baie inligting versamel, wat ons gebruik om die effektiwiteit van die webblad te verbeter of aan te pas, sodat die webblad nog meer besoekers kan kry.
Ons bou nie net wild verwante webwerwe nie
Ons ontwerp en bou vir ander besighede ook webwerwe
Ons sal vir enige persoon of besigheid 'n webwerf ontwikkel en bou, teen dieselfde kostes as hierbo genoem.
Webwerwe wat nie verwant hou met die wild bedryf nie, sal nie in hierdie webwerf ge-adverteer word nie.
Bekostigbare goedkoop webwerf website vir wild boere wild dienste en wild produkte in die wild bedryf, ontwerp ontwikkel en bou
wild boere, wild dienste, wild produkte, helikopters, wild, vervoer, voer bakke, water krippe, permitte, outfitters, telers, skaars wild, werbwerf, website, jag ondernemers