Word deel van die Wynand Wildlife kontak lys, en ontvang eposse in verband met:
- Inligting oor wild soorte en variante. Byvoorbeeld: Eienskappe van konings wildebeeste ens.
- Wild wat beskikbaar is om te koop.
- Wild waarna ons opsoek is vir kopers wie gevra het vir spesifieke wild waarna hulle opsoek is.
Ons gaan u nie toegooi met eposse nie. Ons stuur een of twee keer per maand eposse uit.
Ons sal nooit vir u bemarkings sms of WhatsApp stuur nie.
U kan enige tyd vra om vanaf ons epos lys verwyder te word, indien u so verkies.
Die inligting wat u verskaf, sal altyd privaat bly, en vir niemand anders gegee word nie.