Opsoek na dievolgende jag wild namens kliënte
Opsoek na skaars wild en kleur variant jag bulle en ramme in Suid Afrika
-
Hierdie blad is gestig om jag bulle en ramme te lys, wat outfitters en wild boere na opsoek is.
Kontak ons gerus, en ons sal die jag wild waarna u opsoek is, hier lys.
Jag buffel bulle September 2017
Ek is opsoek na jag buffel bulle vir 'n kliënt in die Noord Kaap
Epos vir my asseblief fotos van bulle, hul ouderdomme, en mates indien beskikbaar
Kliënt se budget is R 55 000 tot R 75 000 per bul, afhangende van horing lengtes en boss